South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Property KOT -

, Henties Bay

ZAR - 5,200,000

REF - KOT

Add to Prospects List

Property Description

Sonering: Residensieel
Voor erf reg oorkant ons is as 'open space' gesoneer, so daar kan nie gebou word nie, ons sal altyd die see-uitsig behou.

Vierkante oppervlak van hoofhuis en 3 eenhede 542m2
Alle motorhuise 184m2
Houtdek 23m2
Totaal 749m2

Die huis kan in 4 aparte eenhede verdeel word, die hoofhuis en nog 3 eenhede.

Die Hoofhuis is 'n dubbelverdieping en bestaan uit die volgende:
Boonste vloer (175m2):
Groot hoof slaapkamer
Volledige badkamer met hoekbad en stort
Groot oopplan area met kombuis, eetkamer, sitkamer, kroeg en binnebraai.
Aparte opwas
Gastetoilet
Groot houtdek met pragtige see-uitsig
Grondvloer:
2 Slaapkamers
2 Badkamers
Kantoor
Ingangsportaal
Motorhuis vir 6 motors (128m2) met elektriese deur

Die ander 3 eenhede kan ook verbind word vir groot groepe om as een groot vakansiehuis gebruik te word.

Eenheid nr 1:
Baie groot oopplan onthaalarea met kombuis, sitkamer, eetkamer, groot binnebraai en pool tafel met see-uitsig.
2 Slaapkamers
2 Badkamers
Waskamer en linnekaste

Eenheid nr 2:
Oopplan kombuis, sitkamer.
2 Slaapkamers
Badkamer
Buitebraai

Eenheid nr 3:
Oopplan kombuis, eetkamer, sitkamer en braai area met binnebraai.
2 Slaapkamers
2 Badkamers
Dubbel motorhuis met elektriese deur.

Die hele erf, waar nie gras geplant is nie, is geplavei.
Daar is aparte alarm stelsels vir elke eenheid.
Ons wil die plek met meubels en toerusting.
Die 3 eenhede se linne sal ook alles bly.

Agents Details

Henties Bay Estates cc

Agent

Henties Bay Estates cc

Cell

00264813610881

Email

hbestate1@iafrica.com.na

Agent's Profile

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Henties Bay

Property Type

Guesthouse/B&B

Suburb

Reference

KOT

Erf Size

1004

Residence sq M

0

Rates & Taxes

1428.52

Levy

General Accommodation

Bedrooms
9
Bathrooms
8
En Suite
5
Garages
8
Lounges
3
Flooring
Tiles
Kitchen
4x Kitchens Open plan
Security
Alarm System
Stove
Gas & Electric
Walls
Plastered and paint
Windows
Aluminium

Additional Features

  • Alarm System

  • Auto Garage Doors

  • Braai Area

  • Built in Braai

  • Built-in Cupboards

  • Deck

  • Scullery

Comments

3x Indoor BBQ and outdoor BBQ. Whole erf interlocked.

Notes

Property Address :