Property Description
Hierdie stewige geboude huis bied twee slaapkamers, een ekstra kamer met badkamer geriewe wat vir 'n derde slaapkamer of werkskamer gebruik kan word. Groot sitkamer, eetkamer en leef area. Pragtige kombuis met baie kaste, opwas, alles gerieflik onder een dak. Dubbel motorhuis. Boorgat. Afdak vir twee voertuie. Afstandbeheerde toegangs hek. Hierdie huis is 'n lekker leef huis, die ligging is perfek, naby die skole en in 'n stil omgewing in die dorp. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.
Comments