South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Netjiese twee slaapkamer meenthuis te koop in Modimolle

Modimolle, Modimolle

ZAR - 480,000

REF - 42069

Add to Prospects List

Property Description

Hierdie huis is ideaal vir pensionarisse en enkel persone. Hier is twee slaapkamers, ooplan sit en eetkamer, gereiflike ingerigte kombuis, twee ruim slaapkamers, een badkamer, heerlike sonstoep voor, groot stoep agter vir twee voertuie met stewige tralie hekke. Die toegangs hek het afstandbeheer. Lae onderhoudkoste, voorafbetaalde krag meter en bekostigbare Munisipale maandelikse rekening. Die kompleks is baie veilig en in 'n stil omgewing van die dorp. Ligging is binne loop afstand van die besigheids sentrum. Moet hierdie winskoop nie misloop nie, kontak my vandag nog!

Agents Details

Elsa Ferreira

Agent

Elsa Ferreira

Cell

084 305 3878

Email

elsaf71@gmail.com

Agent's Profile

Elsa is specializing in the marketing and sales of houses, townhouses, flats, sectional title homes, family homes, industrial and commercial properties as well as plots and smallholding.

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Modimolle

Property Type

House

Suburb

Modimolle

Reference

42069

Erf Size

0

Residence sq M

165

Rates & Taxes

650

Levy

350

General Accommodation

Bedrooms
2
Bathrooms
1
Lounges
1
Dining Rooms
1

Additional Features

  • Auto Gates

  • Built-in Cupboards

  • Burglar Bars

  • Garden

  • Security Doors

Comments

Notes

Property Address :