South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

EEN HONDERD EN TAGTIG GRADE BERG UITSIG - HIER IS 'N HUIS WAT JOU VLERKE LAAT LIG - MET 'N WOONSTEL - IN FRAAI UITSIG NOU TE KOOP

Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier

ZAR - 2,995,000

REF - 41573

Add to Prospects List

Property Description

4 Slaapkamer Huis met Berg Uitsig NOU Te Koop in Fraai Uitsig ******************************************************************** GOOD MORNING! JONTY PROPERTIES bemark en verkoop eiendomme LANDWYD. Vandag is ons in Klein Brakrivier in Fraai Uitsig ONS STEL GRAAG DIE VOLGENDE EIENDOM BEKEND: 'n Ruim Genoeg, Kompak Genoeg Spoghuis met die Mooiste Onbelemmerde en Permanente berguitsig. Die EIENDOM bied jou die volgende: - EDIT 1. 2. Droomkombuis met baie kaste 3. Opwas gedeelte met alles uit die oog en uit die pad 4. Oopplan Leefarea wat heeldag winterson kry en koel is in die somer 5. 3 Ruim slaapkamers 6. 2 Pragtige badkamers – stort in hoofslaapkamer en vol 2de badkamer 7. 2 Ruim motorhuisewat direk in die huis inkom – baie gerieflik en alles naby 8. Buite-braaiplek gelyk en aanloklik vir onthaal 9. Netjiese tuin maar klein genoeg om jou hand daaroor te hou 10. Soliede en netjiese keermure omring en verleen privaatheid 11. Kom maak verder tuin saam met die oorhangende blomme en kleure! Die AREA bied jou die volgende: 1. Fraai Uitsig / Reebok / Tergniet 2. Kleinbrak Swemstrand binne 5 minute se ry vanaf hierdie eiendom 3. Vinnige toegang tot die snelweg 4. Winkelsentrum 2 minute se ry vanaf hierdie eiendom – Pick & Pay, Apteek, Wegneem pizzas en Motorhawe 5. 10 minute se ry vanaf die winkels by Hartenbos, die seefront waterparke en restaurante 6. 10-15 minute vanaf die Langeberg Inkopiesentrum in Voorbaai. JONTY PROPERTIES bied jou die volgende: 1. Ons is geregistreer by die Eiendomsraad en beskik oor die nodige kwalifikasies 2. Ons mors nie ons kliente se tyd nie – as jy weet waarna jy soek, sal ons help 3. As jy nie weet waarna jy soek nie, sal ons jou OOK help 4. Indien jou begroting bietjie knap is, sal jou op die regte spoor plaas 5. Ons sal alternatiewe opsies aan jou bied eerder as om handdoek in te gooi 6. Ons glo dat drome kan waar word, maar ons bou nie lugkastele met jou geld nie 7. Ons glo in Goeie en Vinnige Diens 8. Objektiewe en Eerlike opinies oor ons area 9. Ons beveel graag Goeie Bouers aan 10. Ons werk altyd met Goeie Prokureurs 11. Ons beveel graag Kundige Verbandkonsultante aan 12. En alles wat jy nodig het – VRA GERUS! Kontak vir Jonty en ons help jou gou-gou - navrae welkom! Ons Wens jou net die Beste in jou soektog na die REGTE BELEGGING JONTY PROPERTIES ******************************************* GOOD MORNING Welcome! Large Family Home in A Great Location. Plus a Flat to Rent out. Welcome! You Have to see This One. Let Me Show You What You Get: (HOUSE) 1. 4 bedrooms 2. 3 bathrooms 3. 2 garages 4. Braai Room 5. Full Mountain Views 6. Separate flat to rent out You Have to see This One. Let Me Show You What You Get: (VACANT STAND) 1. Large / Medium sized Vacant Stand 2. Level / Almost Level and little Groundworks needed 3. Just think of your dream house you want to build 4. Incredible Mountain Views / Sea Views 5. Size: sqm This Property is Located in FRAAI UITSIG, a suburb of Little Brak River. This is in the South Cape on the Garden Route between Cape Town in the west and Port Elizabeth in the east approximately 400 kilometres in each direction. Also called Klein Brak River, this fast-growing village is nestled between Mossel Bay on the west and George on its north eastern side. The traditional holiday town of Hartenbos is a mere 10 kilometres driving distance from Kleinbrak, where seafront malls and playgrounds with plenty water activities awaiting your arrival. Together with Reebok and Tergniet, FRAAI UITSIG - which is the closest to the local shopping centre - make up Klein Brak River. Did you know that Klein Brak River has a blue flag beach – referring to a standard of an accessible open beach, cleanliness, safe swimming and the added bonus of the beach lagoon. Here children can play and swim comfortably without the danger of breaking waves sweeping toddlers and the elderly off their feet. EDIT THIS AD FIRST RUIM HUIS, RUIM ERF, Kom kyk! * 4 large bedrooms, * 3 bathrooms, EDIT VAN HIER AF * the master bedroom upstairs sports a private spacious balcony to enhance the surrounding beauty. * The house has a 2 large garages, and a spacious kitchen with wooden cupboards and plenty packing space * a large lounge makes for comfortable entertainment, connected to a bar area * a stunning pool that graces the back garden with a convenient braai. Contact Jonty at 0836447006 for further enquiries.

Agents Details

Jonty Cloete

Agent

Jonty Cloete

Cell

0836447006

Email

jontyproperties@gmail.com

Agent's Profile

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Klein Brak Rivier

Property Type

House

Suburb

Fraaiuitsig

Reference

41573

Erf Size

959

Residence sq M

351

Rates & Taxes

350

Levy

500

General Accommodation

Bedrooms
4
Bathrooms
3
En Suite
1
Garages
2
Lounges
2
Dining Rooms
1

Additional Features

  • Alarm System

  • Braai Area

  • Built in Braai

  • Built-in Cupboards

  • Built in Bar

  • Burglar Bars

  • Deck

  • Garden

  • Guest Toilet

  • Mountain View

  • Pool

  • Scullery

  • Security Bars

  • Security Doors

Comments

Notes

Property Address :