South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

3 Slaapkamer huis te koop in Naboomspruit in 'n veilige kompleks

Mookgopong, Mookgopong

ZAR - 900,000

REF - 234075

Add to Prospects List

Property Description

Uitstekende ligging in ‘n veilige kompleks met 24/7 toegangs beheerde hekke. Voltitel, diere vriendelik, geen maadelikse heffings, slegs hekgeld. Hierdie pragtige huis bied alles onder een dak! Ruim vertrekke. Mooi oopplan sitkamer en eetkamer. Kombuis se uitleg is baie gerieflik met ‘n apparte opwas, waskamer en spens gedeelte. Die eetkamer het ‘n skuifdeur wat uitloop na die grasdak lapa en pragtige tuin. Pragtige tuin water vriendelike. Die slaapkamers is ruim, een kamer word as ‘n privaat kantoor gebruik. Voorafbetaalde krag meter reeds geintalleer. Baie ingebloude kaste. Hier is ‘n 2,500 liter water tank en druk pomp, stoorkamertjie vir tuin gereedskap en ‘n groot dubbel motor huis. Langs die huis is spasie vir ‘n karavaan. Kontak my dadelik vir 'n afspraak!

Agents Details

Elsa Ferreira

Agent

Elsa Ferreira

Cell

084 305 3878

Email

elsaf71@gmail.com

Agent's Profile

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Mookgopong

Property Type

House

Suburb

Mookgopong

Reference

234075

Erf Size

624

Residence sq M

0

Rates & Taxes

745

Levy

180

General Accommodation

Bedrooms
3
Bathrooms
2
En Suite
1
Garages
2
Lounges
1
Dining Rooms
1

Additional Features

  • Alarm System

  • Breakfast Nook

  • Built-in Cupboards

  • Burglar Bars

  • Garden

  • Guest Toilet

  • Lapa

  • Laundry

  • Scullery

  • Security Doors

  • Shed

Comments

Notes

Property Address :