South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Agent se keuse - aftree geleenthied, beginners, enkel persone!

Mookgopong, Mookgopong

ZAR - 480,000

REF - 15660

Add to Prospects List

Property Description

Pragtige Meenthuis, nuut oorgedoen van hoek tot kant. Daar is twee slaapkamers met genoegsame ingeboude kaste, linne kas. Opplan sit en eetkamer. Een vol badkamer. Lekker sonnige voorstoep met tralies.Pragtige ligte en waaiers alles splinternuut. Die binne hof agter bied parkeer plek vir 'n voertuig, pakkamer en daar is plek vir 'n privaat braai area. Hierdie Meenthuis is gerieflik geleƫ, binne loop afstand van die sake gebied. Hierdie is die perfekte aftree geleentheid en ideaal vir beginners, goed geprys en maklik om instand te hou. Kontak my van nog vir 'n afspraak.

Agents Details

Elsa Ferreira

Agent

Elsa Ferreira

Cell

084 305 3878

Email

elsaf71@gmail.com

Agent's Profile

Elsa is specializing in the marketing and sales of houses, townhouses, flats, sectional title homes, family homes, industrial and commercial properties as well as plots and smallholding.

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Mookgopong

Property Type

House

Suburb

Mookgopong

Reference

15660

Erf Size

0

Residence sq M

0

Rates & Taxes

0

Levy

0

General Accommodation

Bedrooms
2
Bathrooms
1
Garages
1
Lounges
1
Dining Rooms
1
Security
1

Additional Features

  • Braai Area

  • Built-in Cupboards

  • Burglar Bars

  • Garden

Comments

Notes

Property Address :