South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

PRAGTIGE HUIS IN REEBOK MET PERMANENTE BERGUITSIG WAG NET VIR JOU - kom kyk want HIERVAN SAL JY HOU! RUIM GENOEG, KOMPAK GENOEG, DIS NABY GENOEG, KOM WEES VERGENOEG!

Reebok, Groot Brakrivier

ZAR - 2,100,000

REF - 115984

Add to Prospects List

Property Description

GOOD MORNING! vanaf JONTY PROPERTIES - ons bemark en verkoop eiendomme LANDWYD. Vandag is ons in Klein Brakrivier in die immergroen en groeinde woonbuurt Reebok, en ONS STEL BEKEND: 'n Ruim Genoeg, Kompak Genoeg Spoghuis in Reebok met die Mooiste Onbelemmerde en Permanente berguitsig. Hou jy van mooi lamineer-vloere en 'n ideae kombuis met baie kaste en oopplan met die leef-areas? Kom tuis - hierdie is dalk jou huis? Die EIENDOM bied die volgende: 1. Gelyk vlakke vandat jy instap in die huis tot anderkant uit 2. Droomkombuis met baie kaste 3. Opwas gedeelte met alles uit die oog en uit die pad 4. Oopplan Leefarea wat heeldag winterson kry en koel is in die somer 5. 3 Ruim slaapkamers 6. 2 Pragtige badkamers – stort in hoofslaapkamer en vol 2de badkamer 7. 2 Ruim motorhuisewat direk in die huis inkom – baie gerieflik en alles naby 8. Buite-braaiplek gelyk en aanloklik vir onthaal 9. Netjiese tuin maar klein genoeg om jou hand daaroor te hou 10. Soliede en netjiese keermure omring en verleen privaatheid 11. Kom maak verder tuin saam met die oorhangende blomme en kleure! Die AREA bied die volgende: 1. Reebok is saam met Fraai Uitsig en Tergniet deel van Klein Brakrivier wat ingenestel is tussen Grootbrak Rivier en Hartenbos. George is slegs 30-40 km vanaf Klein Brakrivier, en Mosselbaai se 15 km neem ongeveer 15-20 minute in verkeer. 2. Kleinbrak Swemstrand binne Reebok 3. Toegand tot die snelweg 4. 5 minute se ry vanaf hierdie eiendom 5. Winkelsentrum 2 minute se ry vanaf hierdie eiendom – Pick & Pay, Apteek, Wegneem pizzas en Motorhawe 6. 10 minute se ry vanaf die winkels by Hartenbos, die seefront waterparke en restaurante 7. 10-15 minute vanaf die Langeberg Inkopiesentrum in Voorbaai. JONTY PROPERTIES bied jou die volgende: 1. Ons is geregistreer by die Eiendomsraad en beskik oor die nodige kwalifikasies 2. Ons mors nie ons kliente se tyd nie – as jy weet waarna jy soek, sal ons help 3. As jy nie weet waarna jy soek nie, sal ons jou OOK help 4. Indien jou begroting bietjie knap is, sal jou op die regte spoor plaas 5. Ons sal alternatiewe opsies aan jou bied eerder as om rondom die bos te slaan. 6. Ons glo dat drome kan waar word, maar ons bou nie lugkastele met jou geld nie 7. Ons glo in Goeie en vinnige diens 8. Objektiewe en Eerlike opinies oor ons area 9. Ons bevel graag Goeie bouers aan 10. Ons werk altyd met Goeie prokureurs 11. Ons bevel graag Kundige verbandkonsultante aan 12. En alles wat jy nodig het – VRA GERUS! Kontak vir Jonty en ons help jou gou-gou - navrae welkom! Ons Wens jou net die Beste in jou soektog na die REGTE BELEGGING JONTY PROPERTIES

Agents Details

Jonty Cloete

Agent

Jonty Cloete

Cell

0836447006

Email

jontyproperties@gmail.com

Agent's Profile

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Groot Brakrivier

Property Type

House

Suburb

Reebok

Reference

115984

Erf Size

493

Residence sq M

180

Rates & Taxes

350

Levy

0

General Accommodation

Bedrooms
3
Bathrooms
2
En Suite
1
Garages
2
Lounges
1
Dining Rooms
1

Additional Features

Comments

Notes

Property Address :