South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Lieflike aftree geleentheid by die Oog Aftree Landgoed Naboomspruit

Mookgopong, Mookgopong

ZAR - 2,200,000

REF - 112842

Add to Prospects List

Property Description

Kom vestig jouself hier in die hartjie van die Bosveld, in die immergewilde sekuriteits aftree landgoed "DIE OOG" +/- 15km vanaf Naboomspruit en +/- 185km vanaf Pretoria. Die ligging van hierdie huis is so perfek in die oord, bietjie hoog op gebou en gee 'n pragtige uitsig oor die oord. Netjiese teeldak huis wat baie mooi afgewerk is. Die huis bestaan uit drie slaapkamers, en-suite badkmer en aantrek kamer aan die hoofslaapkamer. Gaste badkamer en twee gaste kamers. Twee van die kamers se skuif deure loop uit op die grasperk en privaat tuin na die die braaistoep se area. Die sitkamer, eetkamer en kombuis is 'n lieflike ruim oopplan, gasstoof in die kombuis, graniet blaaie, moderne kaste, apparte opwas en waskamer. Die kuier stoep is pragtig ingerig met 'n ingeboude braai, "wat 'n lieflike kuier area". Die kamers se vloer bedekking is viniel, baie netjies, mooi en sag op die voete. Verder is die hele huis uitgelĂȘ met sindelike eerste graadse teels. Die dekor is aantreklik en tydloos. Die heffing sluit skoonmaak dienste 1 x per week in, die gras word 1 x per week gesny en die eienaar kan water gebruik vir die tuin. Eienaars het die voordeel van al die falsilietie op die oord. Hier word ook baie aktiwiteite vir die inwoners aangebied.

Agents Details

Elsa Ferreira

Agent

Elsa Ferreira

Cell

084 305 3878

Email

elsaf71@gmail.com

Agent's Profile

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Mookgopong

Property Type

House

Suburb

Mookgopong

Reference

112842

Erf Size

0

Residence sq M

160

Rates & Taxes

654

Levy

2950

General Accommodation

Bedrooms
3
Bathrooms
2
En Suite
1
Lounges
1
Dining Rooms
1

Additional Features

  • Built in Braai

  • Built-in Cupboards

  • Carports

  • Common Pool

  • Garden

  • Laundry

  • Scullery

Comments

Notes

Property Address :