South African Homes For Sale

CALL NOW TO ADVERTISE

044 533 5757

Drie slaapkamer huis te koop in 'n veilige kompleks in Naboosmpruit

Mookgopong, Mookgopong

ZAR - 800,000

REF - 112180

Add to Prospects List

Property Description

Pragtige gesinshuis in 'n veilige kompleks. Die huis is voltitel, geen maandelikse heffings net 'n maandelikse hek fooi vir die sekuriteits hek. Die erf is toegemaak met palisades voor vir klein hondjies. Die vloer bedekking is mooi en netjiese teƫls reg deur die huis. Die lieflike oopplan sitkamer eetkamer en kombuis se plafonne is van hout afwerking en baie aantreklik. . Hier is 'n groot stoep agter wat toegemaak is vir 'n werkskamer en 'n heerlike kuier sonstoep voor vir die wintersmaande. Die tuin is privaat en kan maklik instand gehou word. Hier is reeds 'n watertank, druk pomp, 'n water suiweraar en 'n voorafbetaalde krag meter. Die motorhuis is groot met die waskamer binne en daar is 'n afdak vir twee voertuie. Hierdie huis is ideaal vir aftrede, beginners en vir gesinne met skoolgaande kinders. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Agents Details

Elsa Ferreira

Agent

Elsa Ferreira

Cell

084 305 3878

Email

elsaf71@gmail.com

Agent's Profile

Quick eMail to Agent

Currency Converter

Property Details

R = Result

Area

Mookgopong

Property Type

House

Suburb

Mookgopong

Reference

112180

Erf Size

440

Residence sq M

0

Rates & Taxes

575

Levy

0

General Accommodation

Bedrooms
3
Bathrooms
2
En Suite
1
Garages
2
Lounges
1
Dining Rooms
1

Additional Features

  • Built-in Cupboards

  • Burglar Bars

  • Carports

  • Garden

  • Sprinkler

  • Security Doors

Comments

Notes

Property Address :