Africa Game Farm Estates

Ficus Street 432Marble Hall0450
P.O Box 1418Marble Hall0450
082 353 3448
086 672 7374
corporate@gamefarmestates.co.za
http://www.africarealty.co.za

Aftree/vakansie huis te koop in Kammaland Vakansie oord Naboomspruit.

Mookgopong, Mookgopong

R 1,380,000

WEB REF: 42999


Property Description


Lieflike vakansie/aftree huis in die immer gewilde Kammaland vakansie oord/plaas in Naboomspruit. Hierdie huis is uitstekend gebou, alles is op hoë standard en net van die beste gehalte. Die huis se oppervlakte is +/- 160 vk meter, ruim vertrekke, gerieflike oopplan, kombuis sitkamer en eetkamer. Drie slaapkamers, twee badkamers. Groot dubbel motor huis. Die vloer bedekking is van baie duursame teëls, die kombuis kaste is volledige Eike hout kaste. Gasstoof in die kombuis. Twee gas geyser met 2 twee 19 kg gasbottels. Hier is baie ingeboude kaste, elke vrou se droom!. Die tuin is netjies, goedversorg, water vriendelik en het automatiese besproeiing in wat op ‘n rekenaar werk. Die tuin is ook so uitgelê dat daar vir die vrylopemde diere water drink plekke teen die huis is. Hier is 'n voorafbetaalde krag meter. Die inwoners het die gebruik van die koue swembad en braai area en die pragtige binneshuise warm swembad. Hier is netjiese 4 x 4 motorfiets paaie wat deur plaas loop. Die krag is ook reeds omgeskakel na 'n invertor, die invertor en batterye is opsioneel. Die gordyne is ingesluit by die koop en indien die Koper sal belangstel in van die meubels is dit ook onderhandelbaar en opsioneel. Hier is alles net reg vir intrek en bly. Kom geniet die vryheid van die natuur, bosveld son en heerlike warm klimaat reg deur die jaar. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.

Agents Details


Elsa Ferreira

Agent :

Elsa Ferreira

Cell :

084 305 3878

Email :

elsaf71@gmail.com

Property Details


Area

Mookgopong

Property Type

House

Estate

Mookgopong

Residence

160 m2

Erf Size

400

Rates & Taxes

R 350


General Accommodation


Bedrooms

3

Lounges

1

Bathrooms

2

Dining Rooms

1

En Suite

1

Flatlet

0

Garages

2


Additional Features


  • Auto Garage Doors

  • Auto Gates

  • Built-in Cupboards

  • Braai Area

  • Common Pool

  • Garden

  • Lapa

  • Scullery

  • Sprinkler


Comments